Wees lief vir jou lyf! [Kursus]

Ons vroue (en tienermeisies!) is ons eie ergste kritikus. Dit is so maklik om ons foute uit te wys sonder om te besef dat ons eienaardighede ons maak wie ons is. Maar jy verdien om trots te voel oor die liggaam wat jy het én jouself lief te hê. Die persoon wat dit kan verander, is jý. Ons vra die liggaamspositiewe aktivis MARCIEL HOPKINS …

Marciel Hopkins