Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie

Aanhou probeer of eerder skei? [OUDIO-KURSUS]

“Jy mag dalk voel daar is geen hoop vir jou huwelik nie, die waarheid is dit kan beter en sterker wees as ooit tevore,” sê Gretha Wiid, aanbieder van Aanhou probeer of eerder skei?
Aanhou-probeer-of-eerder-skei-leefstyl-foto

Meer Oor Die Kursus…

Wanneer frustrasie, woede, seer en ’n magdom ander negatiewe emosies vir ’n lang tyd deel van ’n verhouding is, is dit geen verrassing as die woord “skei” opduik nie.

Of jou huwelik verby is en of daar nog iets oor is om voor te baklei, is nie ’n maklike besluit nie – veral nie as jou verhouding liefdeloos voel nie.

“Die hartseer waarheid is dat my eie pad nie altyd die maklikste een was om te loop nie”, sê Gretha Wiid, aanbieder van die kursus Aanhou probeer of eerder skei?

“Jy mag dalk voel daar is geen hoop vir jou huwelik nie en dat die seer te rou is. Die waarheid is, dit kan beter en sterker wees as ooit tevore!”

Dit Is Wat Jy Gaan Leer…

• Maak seker jy weet presies hoekom jy aanhou probeer
• Pas goeie selfsorg toe en bou jouself op
• Maak werk daarvan om die regte ondersteuning te kry
• Kry perspektief sodat jy realisties te werk kan gaan

R99
R49

Tydsduur

2 ure

Lesse

4

Aanbieder

Gretha Wiid