Hoe om slimmer te wees (as wat jy dink jy is!) [E-Kursus]

In die denke van die meeste mense van die 20ste eeu het slim–wees goed op skool presteer beteken.
Maar uiteindelik sal die slimmes dié wees wat hulle heelbrein kan gebruik om die moontlikhede en oplossings te skep wat hulle in staat sal stel om hulle droom te leef!

R74
R149

Tydsduur

25 dae

Lesse

25

Aanbieder

Kobus Neethling en Raché Rutherford