Huweliksmaats of huismaats [Selfoon-program]

Ons hardloop die rotteresies, net om eendag wakker te word en te besef: Ons twee is nie meer so naby aan mekaar soos voorheen nie. Een effektiewe manier om ’n huwelik te laat hou, is om tyd en energie daarin te belê en julle huwelik die hoogste prioriteit te maak – soos toe julle nog uitgegaan het.

Gretha Wiid