Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie

Glo in jouself en kry selfvertroue! [VIDEO]

Jy is nie gebore om ’n swak selfbeeld of min selfvertroue te hê nie.
Ook nie om minderwaardig te voel nie. Die predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID glo die Here het jou gemaak om in jouself te glo en die beste mens te wees wat jy kan wees!
Glo-in-jouself-en-kry-selfvertroue-LEEFSTYL-FOTO

Meer Oor Die Kursus…

Jou selfbeeld, jou selfvertroue en hoe jy na jouself kyk, is belangrik. Jou selfvertroue is gegrond in die feit dat God by jou is. Daarom kan jy in jouself glo en met selfvertroue leef.

Dit is waaroor selfbeeld en selfvertroue gaan: Hoe God na jou kyk. Moenie luister wanneer mense of die wêreld vir jou sê dat jy iets kort nie. Óf dat jy nie goed genoeg is óf dat jy minderwaardig is nie.

Luister na God se Woord wat sê Hy het jou lief – onvoorwaardelik lief. Jy is Sy kind, jy is ’n Koningskind.

Dit Is Wat Jy Gaan Leer…

• Onvoorwaardelike liefde beteken jy kan met selfvertroue leef
• Glo in jouself, want jy kán voluit met selfaanvaarding leef!
• Gebruik jou talente om jou selfbeeld te laat groei
• Selfsorg help jou om meer in jouself te glo!

R199
R99

Tydsduur

2 ure

Lesse

12

Aanbieder

Liesel Krause-Wiid