Glo in jouself – God doen – Stephan Joubert [Video]

Wanneer jy in die spieël kyk, wat sien jy? Sien jy iemand wat jy vertrou en in glo? Óf sien jy iemand wat altyd tekortskiet? “Glo in jouself – God doen,” sê die teoloog en skrywer Stephan Joubert. “God het vir jou unieke vermoëns en drome gegee wat Hy op jou hart lê. Hy het planne vir jou! Hy is jou Helper en sal elke dag van jou lewe die goeie werk waarvoor Hy jou bestem het, enduit voer en voleindig.”

Stephan Joubert

R99
R79

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

8

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1