Lewe in volkleur – Lynette Beer [Video]

Elkeen dink anders, doen anders en het ’n ander siening van pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry. As jy by Lynette Beer se webinaar ingeskakel het, sal jy kan sê jy kén jouself. Jy sal verstaan hoe jou temperament werk en hoe dié van ander mense by joune aanhaak ... of daarmee bots

Lynette Beer