Hoe om te bid vir ‘n wonderwerk [Gebedsuitdaging]

Jy bid dalk vir jou kos omdat jy geleer is om voor ete te bid. Of dalk bid jy elke aand voor jy gaan slaap omdat dit die regte ding is om te doen. Dit maak nie regtig saak wat die rede is dat jy uit gewoonte bid nie. Wat wel saak maak, is dat jy jou hart leer dat daar eintlik niks van die gebed hoef te kom nie. Dit raak later maar net nog iets, soos tande borsel. Lodewyk Spies, oftewel pastoor Lood, is ’n geoktrooieerde rekenmeester wat sy tyd hoofsaaklik aan die bediening bestee.

Lodewyk Spies