#EkwilEkkanEksal-konferensie – Glo (wéér) in jouself [Oudio]

Daar is tye in die lewe wanneer dinge net nie volgens ons plan uitwerk nie. En wanneer dit gebeur, begin ons aan onsself twyfel ... As jy êrens in die lewe wil kom, moet jy in jouself glo! Maar dit gaan vereis dat jy dinge doen wat jy nog nooit gedoen het nie en vaardighede ontwikkel tot ’n standaard wat jy nog nie ontwikkel het nie.

Voelgoed

R79
R59

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

5

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1