Verstaan jou kind én jou ouerskapstyl beter [Kursus]

Wil jy graag weet … Waarom ’n straf vir een kind werk, maar nie vir die ander nie? Hoe om jou kind se taal te praat sodat julle mekaar regtig verstaan? Hoe om jou kind se emosies en behoeftes reg te hanteer?

Hettie Brittz