#EkwilEkkanEksal-konferensie – Jou tyd is nóú [Video]

2020 was ’n moeilike jaar vir almal – veral vir die energieke doeners en die dromers onder ons. Dis maklik om jou frustrasies na 2021 oor te dra en nie kreatiewe planne vir die nuwe jaar te maak nie. Ná al die teleurstellings het jy dalk hoop verloor, juis nou dat die wêreld jou méér nodig het. Dis nie nou die tyd om terug te sit en met gevoude arms te wag vir beter dae nie. Nou is die tyd om dinge te laat gebeur.

Voelgoed

R99
R79

  • Lesse
    2
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

23

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

2