MansGenoeg! – Hardloop jou eie wedloop! [Video]

Finesse se MansGenoeg! manneoggend is nét wat die man in jou lewe nodig het om betekenis te vind in die rigting waarheen God hom geroep het. Sprekers sluit die voormalige Springbok-agsteman Pierre Spies, lewensafrigter Jannie Putter, sakeman Wouter Snyman, én die entrepreneur en skrywer Wilco Naumann in.

Voelgoed

R99
R79

  • Lesse
    2
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

0

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

2