Ryk Brein, Arm Brein [100 dae-uitdaging tot finansiële onafhanklikheid]

Dit maak nie saak hoeveel geld jy in jou bankrekening het nie, wat saak maak, is hoe jy oor daardie geld dink! Daar sal altyd tye kom wat moeilik en uitdagend is. As ons hierdie tye aanpak met beperkende denke, dan sal die harde tye ons elke keer onder kry. Dié 100-dae-uitdaging bied die alternatief – ’n ryk brein wat dit vir jou moontlik maak om finansieel te floreer selfs in die uitdagendste tye.
Ryk-Brein,-Arm-Brein-LEEFSTYL-FOTO

GRATIS

Tydsduur

100 dae

Lesse

100 dae

Aanbieder

Kobus Neethling, Raché Rutherford en Wouter Snyman