Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie

Ryk Brein, Arm Brein [100 dae-uitdaging tot finansiële onafhanklikheid]

Dit maak nie saak hoeveel geld jy in jou bankrekening het nie, wat saak maak, is hoe jy oor daardie geld dink! Daar sal altyd tye kom wat moeilik en uitdagend is. As ons hierdie tye aanpak met beperkende denke, dan sal die harde tye ons elke keer onder kry. Dié 100-dae-uitdaging bied die alternatief – ’n ryk brein wat dit vir jou moontlik maak om finansieel te floreer selfs in die uitdagendste tye.
Ryk-Brein,-Arm-Brein-LEEFSTYL-FOTO

Meer Oor Die Kursus…

Ons het so gewoond geraak daaraan om van dag tot dag te leef dat ons van die toekoms vergeet.

Hoeveel jy verdien, het niks te doen met finansiële onafhanklikheid nie. Talle professionele individue soos dokters en regsgeleerdes verdien jaarliks miljoene, maar is voortdurend bekommerd oor die ontwykende “môre”.

’n Banksaldo van meer as ’n miljoen rand beteken nie jy is finansieel onafhanklik nie. Gegewe die huidige rentekoerse wat jy op jou banksaldo kan verdien, sal min mense kan oorleef op die opbrengs van ’n miljoen rand.

Die grootste geheim hoe om werklik finansieel vry te wees, lê daarin dat jy nie net op jou aktiewe inkomste – waar jy jou tyd vir geld verruil – moet staatmaak nie, maar dat jy jou surplusfondse gebruik om ’n tweede, derde en uiteindelik veelvuldige passiewe inkomstestrome te begin skep.

Die AANLYN PROGRAM Ryk Brein Arm Brein, deur Kobus Neethling, Raché Rutherford en Wouter Snyman fokus onder meer op hóé jy oor geld dink.

Dié 100-dae uitdaging bied die alternatief – ‘n ryk brein wat dit vir jou moontlik maak om finansieel te floreer selfs in die mees uitdagendse tye.

Ryk Brein Arm Brein sluit die NBI™ Welvaart-breinprofiel, 13 video-lesse, ‘n finansiële onafhanklikheidsplan asook ‘n Ryk Brein-dagboek vir 29 dae in.

Dit Is Wat Jy Gaan Leer…

• Die gemiddelde persoon leef van betaaldag tot betaaldag. Hierdie is jou kans om ‘n nuwe reis na finansiële vryheid te begin!
• Elke stap bring jou nader aan finansiële vryheid – om nie afhanklik te wees van werk, die ekonomie, of jou familie nie.
• Voltooi jou welvaart-breinprofiel om jou benadering tot geld beter te verstaan.
• Ons is nie op skool geleer hoe om geld te bestuur nie en het hulp nodig met finansiële beplanning, skuldbeheer en aftree-beplanning.
• Jy benodig ’n finansiële plan vir onafhanklikheid – leer hoe om dit te implementeer soos ryk mense dit doen.
• Belegging vir aftrede is ’n ingesteldheid – dit wys respek vir geld en verseker jou toekoms.

GRATIS

Tydsduur

100 dae

Lesse

100 dae

Aanbieder

Kobus Neethling, Raché Rutherford en Wouter Snyman