Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie

Die Nuwe Nuwe Testament 365 dae-Bybelleesplan

Daar is ’n wye keuse van Afrikaanse vertalings van die Nuwe Testament op die mark. Hoekom dan nog ’n vertaling? “Sodat ons God self kan hoor praat in die taal waarin ons almal – oumense en jongmense – leef en droom. ’n Vertaling wat as gesinsbybel deur die hele gesin gelees kan word”, sê Stephan Joubert en Jan van der Watt, vertalers van Die Nuwe Nuwe Testament.

Meer Oor Die Kursus…

Die Bybel is die lig vir ons pad en die lamp vir ons voet – daarom het ons probeer om die lig so helder as moontlik te laat skyn.

Ons het die teks van Die Nuwe Nuwe Testament verdeel in 365 dae wat jou as Bybelleser in die loop van ’n jaar deur die hele Nuwe Testament neem.

Die 365 dae-Bybelleesplan is spesiaal ontwerp om jou lewe te vul met die lewegewende boodskap van God se Woord, terwyl jy in ’n jaar van Matteus tot Openbaring lees.

Ons het ook vir elke boek van die Nuwe Testament ’n Bybelagtergrond-video van 5 minute opgeneem. Onder meer word die agtergrond, tema en boodskap bespreek om lesers te help om die Bybel te verstaan op ’n manier wat toeganklik, boeiend en lewensveranderend is.

Dit Is Wat Jy Gaan Leer…

● Die Nuwe Nuwe Testament is ‘n vertaling vir Bybellesers wat hulle studie van die Woord wil verdiep.
● Die doel van die vertalers is om God se Woord op ’n vars manier in elkedagse Afrikaans uit te druk.
● Die teks is verdeel in 365 dae wat jou in ’n jaar deur die hele Nuwe Testament neem, van Matteus tot Openbaring.
● Die vertalers het vir elke boek van die Nuwe Testament ’n Bybelagtergrond-video van 5 minute opgeneem.

R249
R199

Tydsduur

365 dae

Lesse

365 dae

Aanbieder

Stephan Joubert en Jan van der Watt