30 dae-uitdaging vir dertigers [Die gelukkigste, beste jý]

’n Doelbewuste besluit om in jouself te belê is die eerste stap om die rigting van jou lewe te verander. As jy gereed is hiervoor, sal JY – NET BETER! waarskynlik die belangrikste belegging wees wat jy nog sal maak! In dié 30 dae-uitdaging vir dertigers deel bekende persoonlikhede, radio- en TV-aanbieders, kenners en motiveringsprekers nuwe, kreatiewe oplossings vir ou probleme om ‘n betekenisvolle lewe te lei ...

Voelgoed