Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie

’n Gelukkige gesin – minder stres, angs en druk [Video-kursus]

Stres, angs en druk. Is dit nie iets wat ons almal in ons gesinne in vandag se moderne gejaag ervaar nie? Die VIDEO-KURSUS ’n Gelukkige gesin – minder stres, angs en druk, spesiaal vir ma’s van jonger kinders, word aangebied deur die spelterapeut en Voelgoed ouerskapsmentor Dr Serahni Symington. “Wanneer jou kinders eendag terugkyk, wil jy hê hulle moet goeie herinneringe hê van die tye wat hulle gehad het toe hulle grootgeword het,” sê Serahni. Dít is van die geheime wat jy gaan leer in die 2 uur lange VIDEO-KURSUS om ’n gesonde, gelukkige gesin te skep, met minder stres, angs en druk:

Serahni Symington

Kursus Inhoud

R249
R124

  • Lesse
    4
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

118

Ingeteken op die kursus