DANKIE!

Jou transaksie was suksesvol

Jy is een stap nader aan jou enig-in-sy-soort aanlyn
Bybelstudie vir 40 dae (vanaf Pinkster 29 Mei tot 7 Julie)

Hoe om jou 4 geloofsvriendinne toegang te gee:

STAP 1:
Gaan na “My Produkte”

STAP 2:
Gaan na
“GROEP-OPSIES” onderaan die “My Produkte” bladsy

STAP 3:
Kliek op
“Voeg Gebruiker By” en vul jou geloofsvriendinne se besonderhede in

STAP 4:
Laat weet jou vriendinne om hulle e-posse dop te hou vir die
uitnodiging van Voelgoed-Leer