Welkom by die WIRED Studiemetode-werkswinkel.

Die regte studiemetode volgens jóú kind se temperament!

Neem asseblief kennis ...

1.
Die Wired Studiemetode-werkswinkel word in 1 sessies aangebied, op ’n Saterdag, by Moreleta Kerk, Moreletapark.

2.
Die IN-PERSOON-SESSIE (6 ure) se tydsgleuf op ’n Saterdag begin stiptelik om 08:00.

4.
Elke ouer (ma, pa, voog of tutor) moet asseblief een week vóór die werkswinkel se TEAMS-SESSIE, saam met jou kind die temperament- en persoonlikheidstoets voltooi.

Die skakel is https://lynettebeer.co.za/cat/individual - gebruik asseblief die koeponkode WSWA3661.

Vir navrae, kontak asseblief vir Megan (besprekings) by [email protected] óf
Hui-Mari Meyer (werkswinkels) by [email protected].