Dankie dat jy besluit het om saam met ons 2024 JOU jaar te maak!

Shape Image One

Wat is volgende?

Op 26 Januarie kry jy toegang tot ’n inkopie lys, wenke om die 60 dae-uitdaging suksesvol te voltooi en ’n skakel om deel te word van die geslote Facebook-groep.

Die 60 dae-uitdaging vind op ons webblad (www.voelgoed-leer.co.za) plaas, waar jy toegang het tot die uitgewerkte eetplan, verslankingswenke, oudio’s, oefenvideo’s en méér.

Hou jou e-posse dop vir verdere kommunikasie en maak seker om ook in jou “spam” en “promotional” inboks te kyk.

Ons sien uit daarna om die uitdaging saam met jou aan te pak!

Vir enige navrae kontak ons op [email protected]