You can bounce back from burnout! – Johan Beukes [Video]

Voel jy moeg, gestres, angstig, depressief en energieloos? Leer om die tekens van uitbranding betyds raak te sien … Jy kán terugbons, jou passie vir die lewe terugkry en selfs weer floreer wat jou verhoudings en die lewe betref!

Johan Beukes