Weet jy wie jy is en waarheen jy op pad is? – Lily Rennie [Oudio]

“’n Mens kan jouself so verloor dat jy op ’n plek in jou lewe kom waar jy voel: ‘Ek weet nie hoe ek hier gekom het nie, en ek weet nie hoe om van hier af aan te gaan nie,’” sê lewensafrigter LILLY RENNIE, ’n spreker by die Vroue wat Glo-retreat. Ons kompliseer baie keer ons lewens- of skeppingsdoel. Ons woon kursusse by. Ons luister na ander se raad. Ons wroeg met onsself. Ons vra die Here sonder om werklik te luister vir ’n antwoord ... Terwyl die eenvoudige antwoord is dat jy geskape is met alles wat jy nodig het om presies dit te wees wat jy in hierdie wêreld moet wees. Is dit nie wonderlik nie! Probeer eerder om tevrede en gemaklik te raak met wie jy is. Dat jy genoeg is. Dat jy goed en reg is soos wat jy is. Dat daar niks binne-in jou hoef te verander om jou tot jou reg te laat kom en om jou jou lewensdoel te laat vervul nie.

Lily Rennie

R49
R39

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

0

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1