Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit? [Video-kursus]

Ons aandag word konstant verdeel op ’n miljoen verskillende maniere weens onderbrekings en sosiale media. Dit veroorsaak dat ons ’n reaktiewe lei wat ook angs kan veroorsaak. Om die heeltyd te moet reageer kan oorweldigend wees as ons nie ’n plan het nie.

Rolene Strauss