Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit? [Oudio-kursus]

’n Deurmekaar lewe laat jou oorlaai, besig en gespanne voel! “Leer hoe om jou lewe onder beheer te kry, te prioritiseer en tyd te maak vir alles, almal én jouself,” sê Rolene Strauss, aanbieder van die KURSUS Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?

Rolene Strauss