Voel dit of jou lewe ’n mislukking is? [Oudio]

“Bid jy al lank dat jou omstandighede sal verander, maar beleef nog nie daardie deurbraak nie? Onthou net, jy kan met God oor alles praat, want Hy is in alles,” het die radiopersoonlikheid BENESCKE JANSE VAN RENSBURG tydens ’n #MentorMaandag–lewensafrigtingsessie gesê.

Benescke Janse van Rensburg

R49
R39

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

1

Ingeteken op die kursus

Top Vlak

1