3
24
Okt
  • “Ek sal mans nooit verstaan nie.”
  • “As hy net kon verander!”
  • “Mans het net een ding op die brein – seks!”
  • “Hy leef net vir sy werk.”
  • “Dis omdat hy so anders is dat ons so vassit.”
  • “As hy my net in ag wil neem!”

As jy ook jou man beter wil verstaan, MÓÉT JY HIERDIE KURSUS DEURWERK!

Aan die begin was sy andersheid vir jou oulik, maar nou irriteer sy gewoontetjies jou. Dis miskien die bril waardeur jy kyk wat maak dat jy sukkel om hom te aanvaar.

Jy moet egter self eers verander en bepaal watter tipe mens jy is, voor jy anders na jou man kan kyk en hom kan verstaan. Dan sal jy sy uniekheid makliker raaksien en sal hy jou knieë weer lam maak.

VERSTAAN JOU MAN BETER sal jou wys hoe julle lewe saam baie gelukkiger kan wees – juis omdat julle verskil. Hierna sal jy sommer van voor af op jou man verlief wees!

Kursusinhoud

Totaal:13 lesse Tydlyn: 12 weke
  • Verstaan jou man beter
    • Les1.1
    • Les1.2
    • Les1.3
    • Les1.4
    • Les1.5
    • Les1.6
    • Les1.7
    • Les1.8
    • Les1.9
    • Les1.10
    • Les1.11
    • Les1.12
    • Les1.13
      Voor jy begin … Julle het gekies om vir altyd saam te wees 10 min Voorskou

About the Instructor

User Avatar voelgoed-leer

0.0

graderings

5 sterre
0%
4 sterre
0%
3 sterre
0%
2 sterre
0%
1 ster
0%
Gratis

error: Content is protected !!