Vergeet van normaal en geniet die avontuur – Reandi Grey [Oudio]

Om kinders groot te maak, is nooit maklik nie. Dit mag dalk een van die uitdagendste en soms ook mees frustrerende dinge wees wat jy ooit in jou lewe sal aanpak. Veral omdat dit ’n voortdurende leerproses is. Saam met ouerskap kom daar baie meer verantwoordelikhede, meer as wat ’n mens besef. As ma’s wil ons net die beste vir ons kinders hê, en daarmee saam moet ons baie besluite op ’n daaglikse basis neem.

Reandi Grey

R49
R39

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

2

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1