Slim, stylvol en selfversekerd – Sunet Vermaak [Video]

Staan jy voor jou oorvol klerekas, maar kry niks om te dra nie? Sunet Vermaak is ’n voorkoms-konsultant wat in 2013 op die stel van die bekende TVprogram Glam Guru beland het. Dié webinaar sal jou help om jóú seisoenale kleurpallet te ontdek, jóú lyfvorm te verstaan, en jóú persoonlike styl na vore te bring.

Sunet Vermaak

R149
R119

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

10

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1