Dis hoe jy jou klerekas regruk! [Video-aantrekgids]

’n Aantrekgids oor styl, kleur, lyfvorm, bykomstighede en méér
Staan jy voor jou oorvol klerekas, maar kry niks om te dra nie? Moenie langer wag nie, skep die klerekas wat jóú styl en sak pas! Met ‘n kennersoog en kennersraad kan jy leer om wie JY is na vore te bring, én jou selfvertroue en unieke aantrekstyl te beklemtoon.
Sunet Vermaak Voorkoms-konsultant en stylafrigter
Dis hoe jy jou klerekas regruk! Sunet Vermaak Video kursus

R149
R109

  • Duration
    90 min
  • Lesse
    10
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak