Oulike-Ma Bederfdag – Goed genoeg is perfek! [Video]

Kom ons wees nou maar eerlik: Om ’n ma te wees is nie altyd maklik nie, daar is baie uitdagings. Met soveel rolle om te vervul – huweliksmaat, beroepsvrou, tuisteskepper en ma – kan dit soms voel asof die lewe jou in alle rigtings trek.

Voelgoed

Kursus Inhoud

R99
R79

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

2

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1