Kom ons wees nou maar eerlik: Om ’n ma te wees is nie altyd maklik nie, daar is baie uitdagings. Met soveel rolle om te vervul – huweliksmaat, beroepsvrou, tuisteskepper en ma – kan dit soms voel asof die lewe jou in alle rigtings trek.
advanced vlak
Ingeteken op die kursus