Jy moet nie net met oop oë lewe nie, maar jy moet floreer in alles wat jy aanpak. Daar is so baie mense wat hulle
hele lewe lank aan die slaap is en blind deur die lewe loop. As jy bereik waarna jy smag, sal dit jou gelukkig maak.
“Daar is geen beter tyd as nóú om in jouself te belê nie. Hoewel jy dalk sukses behaal in die tradisionele sin van die woord, is daar ’n goeie kans dat jy vasgevang is in ’n siklus van stres en uitbranding, en ’n groot deel van jouself in die proses opoffer,” sê Tilesia Colyn, aanbieder van die oudio-kursus, Oorleef jy of floreer jy?
Oorleef jy of floreer jy? is ʼn oudio-kursus wat jou gaan leer om nie net met oop oë lewe nie, maar om te floreer met alles wat jy aanpak