Nuwe Jy-bootcamp – Verloor gewig, lyk jonger, voel fantasties! [Video]

Verveeld met dieselfde oefenprogram en eetplan? Het jy al elke moontlike dieet probeer, gewig verloor, net om dit dadelik weer op te tel? Wil jy graag meer selfvertroue hê, goed voel en pragtig lyk? As jy “ja” op enige van hierdie vrae geantwoord het, is die Slender Wonder Nuwe Jy–bootcamp met die tema “Verloor gewig, lyk jonger, voel fantasties!” vir jou!

Voelgoed

R119
R99

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

8

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1