Nie goed genoeg nie? Skud jou swak selfbeeld af! [Kursus]

Dink jy jy is nie genoeg vir jou huweliksmaat, kinders, kerk of vriende nie – nie genoeg vir God nie? “Wat sê God oor jou? Dit is waarna ons moet kyk en waarop ons moet fokus,” sê die predikant en skrywer LIESEL KRAUSE–WIID.

Liesel Krause-Wiid