’n Nuwe jy in nét 30 dae [Leefstyl-program]

Hoeveel diëte het jy nie al probeer nie, sonder enige langtermynsukses? Die aanlyn LEEFSTYL-PROGRAM ’n Nuwe jy in nét 30 dae leer jou om reg te eet, vet te verbrand, emosioneel sterk te word én in geloof hoop te kry.

Amanda Kuit Marijke Cilliers Eugene Kemp Liesel Krause-Widd