Maak dat jou lewe sáák maak [Kursus]

Of jy ’n ma, beroepspersoon of ’n kreatiewe siel is, moenie toelaat dat vrees jou keer dat jy doelgerig leef en werk nie. Neem risiko’s, neem aksie, en laat die regte dinge gebeur – wat vir jou saak maak. Hier is ’n aksieplan vir meer geluk, meer doelgerigtheid, meer liefde, meer geloof, meer geld en nog meer …

Voelgoed