Kry die lewe (wat jy graag wil hê) [Selfoon-program]

Soos die meeste mense, het jy seker ook op ’n tyd baie doelwitte gehad – net om toe later te besef hulle het iewers langs die pad agtergebly. Ons het op die oog af tred verloor met wie ons is, en wat ons regtig uit die lewe wil kry …

Gustav Gous