Jou lewe is wat jý daarvan maak – Liesel Krause-Wiid [Oudio]

Soms kan dit voel asof jy die ouderdom bereik het waar jou lewe en toekoms nutteloos is. Die slegste ding wat jy kan doen, is om te wroeg oor drome wat nie bewaarheid is nie. Jy moet juis nou die groter prentjie sien. Liesel Krause-Wiid, predikant en spreker by die Klub 50-funksie, beklemtoon dat jou lewe is wat jý daarvan maak! In hierdie lewensfase is jy ryper, jy het meer gelééf en is meer selftevrede. Dit is ’n wonderlike nuwe hoofstuk waarin jy die waarde van selfaanvaarding en selfliefde leer.

Liesel Krause-Wiid

R49
R39

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

5

Ingeteken op die kursus

Top Vlak

1