Om gelukkig te wees, is jóú verantwoordelikheid [Oudio-kursus]

“Jou man en kinders kan jou nie gelukkig maak nie; jy is ook nie vir hulle geluk verantwoordelik nie, net vir jou eie. As jy dit besef, word jy vry om voluit te kan leef,” sê LYNETTE BEER, verhoudingskenner.

Lynette Beer