Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie
Hoe om slimmer te wees (as wat jy dink jy is!) [E-Kursus]
In die denke van die meeste mense van die 20ste eeu het slim–wees goed op skool presteer beteken. Maar uiteindelik sal die slimmes dié wees wat hulle heelbrein kan gebruik om die moontlikhede en oplossings te skep wat hulle in staat sal stel om hulle droom te leef!
Oorsig
Kursusinhoud
Aanbieder
Oorsig
Meer Oor Die Kursus…
“Dit lyk of die woord ‘slim’ in die oë van die twintigste-eeuse mens net verwys na die punte wat iemand op skool behaal het – en bitter min buite hierdie eng definisie. Wat ons egter wil benadruk, is dat ons ver verby die eng paradigmas van die verlede kyk,” sê die internasionaal bekende kreatiwiteitspesialiste Kobus Neethling en Raché Rutherford.
Dit is noodsaaklik dat ouers, onderwysers, opleiers, afrigters, bestuurders en elkeen wat betrokke is by die bemagtiging van ander, die spesiale vermoë ontwikkel om aan te voel waarheen dinge besig is om te ontwikkel en begrip te verkry vir wat werklik ‘slim’ of ‘dom’ is in die 21ste eeu.
Ja, die vaardighede wat die onderwys, sakewêreld, leierskap en net mooi elke ander faset van die lewe in die 20ste eeu gedomineer het, sal in bepaalde omstandighede nog steeds belangrik en selfs noodsaaklik bly.
Maar uiteindelik sal die slimmes dié wees wat hulle heelbrein kan gebruik om die moontlikhede en oplossings te skep wat hulle in staat sal stel om hulle droom te herwin en die sinvolle doel en passie weer terug te plaas in hulle lewe.
Dit Is Wat Jy Gaan Leer…
● Bang vir die toekoms en onseker oor jou vermoëns? ● As jy dink jy is dom … dan is jy! ● Hoekom jy jouself met positiewe woorde móét beskryf ● Om kreatief te wees is belangriker as jou IK ● Wat moet jy van nou af anders (beter!) doen?
Dr Kobus Neethling is ’n motiveringspreker en korporatiewe afrigter. Hy fokus daarop om besighede en individue te ontwikkel tot kreatiewe denkvernuf en die doen van buitengewone dinge. Hy is ook die skrywer van meer as 70 boeke en het verskeie tv-reekse geskryf en aangebied.
Dr Raché Rutherford is ’n heelbrein kreatiwiteitspesialis. Sy werk met groepe dwarsoor die wêreld om mense te inspireer om “Beyonders” te word – om verby die gewone te groei. Sy is dikwels op TV en op radio om haar kennis oor kreatiwiteit te deel.
Hierdie webtuiste gebruik cookies om ons te help om die beste diens te lewer. Wanneer jy hierdie webtuiste besoek, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Vir meer inligting, kyk asseblief na die bepalings en voorwaardes in ons beleid. Cookie stellingsAanvaar
Bepalings en Voorwaardes
Privacy Overview
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the ...
Necessary cookies are absolutely essential for the website to function properly. This category only includes cookies that ensures basic functionalities and security features of the website. These cookies do not store any personal information.
Any cookies that may not be particularly necessary for the website to function and is used specifically to collect user personal data via analytics, ads, other embedded contents are termed as non-necessary cookies. It is mandatory to procure user consent prior to running these cookies on your website.