Hoe kan jy mense se aandag vasvang sodat hulle luister, verstaan en oortuig word deur jou boodskap?
Ons het hierdie behoefte om na geluister te word: in die werkplek, by die huis en in jou verhoudings.
Maar tog straf ons onsself, want ons wonder “hoekom”. Hoekom wil ek op die berge staan en my boodskap uitbasuin? Hoekom wil ek hê mense moet my hoor?