Hoe jy opstaan, is wat saak maak [Lewensafrigtingsprogram]

n Finansiële krisis, ’n egskeiding, afdanking, die verlies van ’n geliefde … niemand gaan deur die lewe daarsonder nie. Wat suksesvolle mense van die res onderskei, is die vermoë om terug te bons. ’n Negatiewe situasie hoef nie ’n tree agteruit te wees nie. Dalk is dit net wat jy nodig het om jou in ’n nuwe rigting te stuur! In die 6 week–lewensafrigtingsprogram deel Voelgoed se mentors die resep om teleurstelling, terugslae en mislukking te verwerk.

Voelgoed

Kursus Inhoud

[Week 1] kry die regte houding teenoor ’n krisis – Gustav Gous
[Week 2] Moenie dat ’n terugslag ’n mooi toekoms bederf nie – Lynette Beer
[Week 3] Wat dit beteken om soos ’n wenner te dink – Jannie Putter
[Week 4] Bestuur jou gedagtes om positief te leef – Lucia Dramat
1 of 2

R99
R79 vir een
R159
R99 vir twee

  • Lesse
    20
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

3

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

30