God praat – hoor jy dit? [Bybelstudie vir 40 dae]

As jy wil groei in jou verhouding met God en Sy stem wil hoor in ’n besige wêreld, doen Lynette Beer se enig–in–sy–soort aanlyn BYBELSTUDIE God praat – hoor jy dit? Lynette Beer gebruik haar eie ervarings en dié van Bybelfigure om in 40 dae te wys hoe die Here vandag nog met Sy kinders praat. Jy kan die aanlyn Bybelstudie vanaf Pinkster op jou eie doen óf deel van ’n groep geloofsvriendinne!

Lynette Beer