Jy is nie gebore om ’n swak selfbeeld of min selfvertroue te hê nie. Ook nie om minderwaardig te voel nie. Die predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID glo die Here het jou gemaak om in jouself te glo en die beste mens te wees wat jy kan wees!
Oorsig
Kursusinhoud
Aanbieder
Oorsig
Meer Oor Die Kursus…
Jou selfbeeld, jou selfvertroue en hoe jy na jouself kyk, is belangrik. Jou selfvertroue is gegrond in die feit dat God by jou is. Daarom kan jy in jouself glo en met selfvertroue leef.
Dit is waaroor selfbeeld en selfvertroue gaan: Hoe God na jou kyk. Moenie luister wanneer mense of die wêreld vir jou sê dat jy iets kort nie. Óf dat jy nie goed genoeg is óf dat jy minderwaardig is nie.
Luister na God se Woord wat sê Hy het jou lief – onvoorwaardelik lief. Jy is Sy kind, jy is ’n Koningskind.
Dit Is Wat Jy Gaan Leer…
• Onvoorwaardelike liefde beteken jy kan met selfvertroue leef • Glo in jouself, want jy kán voluit met selfaanvaarding leef! • Gebruik jou talente om jou selfbeeld te laat groei • Selfsorg help jou om meer in jouself te glo!
LIESEL KRAUSE-WIID is ’n vrou van vele talente. As predikant, sakevrou en spreker slaag sy daarin om deur haar werk mense nader aan mekaar en God te bring. Sy is passievol oor welsynswerk en preek graag oor die liefde.
Dink jy jy is nie goed genoeg vir jou huweliksmaat, kinders, kerk of vriende nie? Nie goed genoeg vir God nie? “Almal van ons het al foute gemaak, mislukking ervaar en teleurstelling in ons lewe gevoel. Al hierdie ervarings beïnvloed ’n persoon se geloof in haar eie vermoëns,” sê Liesel Krause-Wiid, skrywer, predikant en aanbieder.
Hierdie webtuiste gebruik cookies om ons te help om die beste diens te lewer. Wanneer jy hierdie webtuiste besoek, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Vir meer inligting, kyk asseblief na die bepalings en voorwaardes in ons beleid. Cookie stellingsAanvaar
Bepalings en Voorwaardes
Privacy Overview
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the website. We also use third-party cookies that help us analyze and understand how you use this website. These cookies will be stored in your browser only with your consent. You also have the option to opt-out of these cookies. But opting out of some of these cookies may affect your browsing experience.
Necessary cookies are absolutely essential for the website to function properly. This category only includes cookies that ensures basic functionalities and security features of the website. These cookies do not store any personal information.
Any cookies that may not be particularly necessary for the website to function and is used specifically to collect user personal data via analytics, ads, other embedded contents are termed as non-necessary cookies. It is mandatory to procure user consent prior to running these cookies on your website.
Teken In
Accessing this kursus requires a login. Please enter your credentials below!