Glo in jouself en kry selfvertroue! – Liesel Krause-Wiid [Oudio]

Dink jy jy is nie goed genoeg vir jou huweliksmaat, kinders, kerk of vriende nie? Nie goed genoeg vir God nie? “Almal van ons het al foute gemaak, mislukking ervaar en teleurstelling in ons lewe gevoel. Al hierdie ervarings beïnvloed ’n persoon se geloof in haar eie vermoëns,” sê Liesel Krause-Wiid, skrywer, predikant en aanbieder.

Liesel Krause-Wiid