Die Nuwe Nuwe Testament 365 dae-Bybelleesplan [E-Bybel]

Lees in één jaar deur Stephan Joubert en Jan van der Watt se nuwe Afrikaanse vertaling van die Nuwe Testament (’n Bybelleesplan). 365 DAE-BYBELLEESPLAN. Die teks van DIE NUWE NUWE TESTAMENT is verdeel in 365 dae wat jou as Bybelleser in die loop van ’n jaar deur die hele Nuwe Testament neem. Die 365 dae-Bybelleesplan is spesiaal ontwerp om jou lewe te vul met die lewegewende boodskap van God se Woord, terwyl jy in ’n jaar van Matteus tot Openbaring lees. BYBELAGTERGROND-VIDEO’S. Die vertalers van DIE NUWE NUWE TESTAMENT het vir elke boek van die Nuwe Testament ’n Bybelagtergrond-video van 5 minute opgeneem. Onder meer word die agtergrond, tema en boodskap bespreek om lesers te help om die Bybel te verstaan op ’n manier wat toeganklik, boeiend en lewensveranderend is.

Stephan Joubert en Jan van der Watt

R249
R199

  • Lesse
    20
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

40

Ingeteken op die kursus

Top Vlak

365