Jy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nieJy het tans nie toegang tot die seksie nie
Jannie Putter is die aanbieder van Daar is nie iets soos opgee nie!, ’n 60-minute OUDIO-REEKS om na te luister by die huis waar jy koffie drink, in die motor op pad werk toe of vroegoggend in die kantoor.
Oorsig
Kursusinhoud
Aanbieder
Oorsig
Meer Oor Die Kursus…
“In elkeen van ons se lewe is daar uitdagings. Soms voel dit vir ons asof ons dit nooit gaan oorkom nie,” sê Jannie Putter, lewensafrigter én aanbieder van die OUDIO-REEKS Daar is nie iets soos opgee nie!
Die lewe gebeur terwyl jy planne maak. Wanneer die uitdagings te groot raak en niks meer sin maak nie, hoe nou gemaak? Die drome en ambisies waarop eens gehoop is, het verdwyn. Is jy dalk moeg en oorlaai? Wil jy dalk opgee?
Dit Is Wat Jy Gaan Leer…
• Donker help om die lig te waardeer • Dit is hindernisse wat laat jou groei • Daar is ’n antwoord vir elke probleem • Só kry mens hoop in moeilike tye • Onthou, jy word wat jy praat! • Vaardighede vir ’n duidelike visie vir jou lewe
Jannie Putter het grade in sportwetenskap, sielkunde, en die effektiewe leierskap van sportafrigters. Hy was ook die geestelike afrigter van die Leeus- en die Blou Bul-rugbyspan.
As skrywer spog hy met verskeie topverkoperboeke, en hy deel graag sy kennis en passie as lewensafrigter en motiveringspreker.
Hierdie webtuiste gebruik cookies om ons te help om die beste diens te lewer. Wanneer jy hierdie webtuiste besoek, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Vir meer inligting, kyk asseblief na die bepalings en voorwaardes in ons beleid. Cookie stellingsAanvaar
Bepalings en Voorwaardes
Privacy Overview
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the ...
Necessary cookies are absolutely essential for the website to function properly. This category only includes cookies that ensures basic functionalities and security features of the website. These cookies do not store any personal information.
Any cookies that may not be particularly necessary for the website to function and is used specifically to collect user personal data via analytics, ads, other embedded contents are termed as non-necessary cookies. It is mandatory to procure user consent prior to running these cookies on your website.