Die lewe lyk dikwels anders as wat ons gehoop het. “Ons voel ontnugter en ons begin wonder oor die werklikheid van God se goedheid, maar teleurstellings mag die groeitydperk wees wat ons nodig het om God opnuut te ontmoet,” sê KARIEN BASSON, redakteur van Vroue wat Glo.
advanced vlak
Ingeteken op die kursus