“’n Mens sal ’n man nooit verstaan nie.” Party vroue sê dit met ’n glimlag. Ander sê dit met vraagtekens in die oë en met harte wat dringend roep om hulp om hulle mans tog net beter te verstaan …
Oorsig
Kursusinhoud
Aanbieder
Oorsig
Meer Oor Die Kursus…
Hoewel jou man se andersheid voor die troudag vir jou oulik mag wees, is dit dikwels dieselfde dinge wat jou na die troue teleurstel, irriteer, ontstel en selfs woedend maak.
As jy verstaan hoe jou eie behoeftes, verwagtings en ideale jou ervaring van jou maat se andersoortigheid kleur, sal dit jou vrymaak om gemakliker met hom saam te leef.
Daarom moet jy jouself sien soos jy is en soos jy funksioneer – ook in julle huweliksverhouding.
Maar jy moet ook jou man sien soos hy is en funksioneer. En dit sal jou help om begrip te hê vir sy andersoortigheid en om hopelik met nuwe (vonkelende!) oë na die man in jou lewe laat kyk.
Dit Is Wat Jy Gaan Leer…
• Eenheid beteken nie julle moet dieselfde wees nie • Hoekom so ernstig? Lag ’n bietjie oor julle verskille • Verstaan dat mans anders is in verhoudings • Ontdek die verskeie maniere van liefde wys (en baklei)
FLORIS KNOUWDS is ’n leraar by die Coram Deo-gemeente in Vereeniging. Hy is ’n skrywer, openbare spreker en ook ‘n huweliksberader.
Dit is sy passie om huweliksmaats te help om haakplekke in hulle verhoudings uit te stryk, ‘n nuwe dinamika daarin te vestig en saam ‘n nuwe, beter toekoms te bou.
Floris Knouwds is ook die samesteller van die HUWELIKSUITDAGING As jy jou man beter wil verstaan … om die man in jou lewe se andersoortigheid te verstaan en met nuwe oë na hom te kyk!
Hierdie webtuiste gebruik cookies om ons te help om die beste diens te lewer. Wanneer jy hierdie webtuiste besoek, gee jy toestemming vir die gebruik daarvan. Vir meer inligting, kyk asseblief na die bepalings en voorwaardes in ons beleid. Cookie stellingsAanvaar
Bepalings en Voorwaardes
Privacy Overview
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the website. We also use third-party cookies that help us analyze and understand how you use this website. These cookies will be stored in your browser only with your consent. You also have the option to opt-out of these cookies. But opting out of some of these cookies may affect your browsing experience.
Necessary cookies are absolutely essential for the website to function properly. This category only includes cookies that ensures basic functionalities and security features of the website. These cookies do not store any personal information.
Any cookies that may not be particularly necessary for the website to function and is used specifically to collect user personal data via analytics, ads, other embedded contents are termed as non-necessary cookies. It is mandatory to procure user consent prior to running these cookies on your website.
Teken In
Accessing this kursus requires a login. Please enter your credentials below!