Wat is volgende?

Jou transaksie was suksesvol

Op 26 Januarie kry jy toegang tot ’n inkopie lys, wenke om die 60 dae-uitdaging suksesvol te voltooi en ’n skakel om deel te word van die geslote Facebook-groep.

Die 60 dae-uitdaging vind op ons webblad Voelgoed-leer.co.za plaas, waar jy toegang het tot die uitgewerkte eetplan, verslankingswenke, oudio’s, oefenvideo’s en méér.

Hou jou e-posse dop vir verdere kommunikasie en maak seker om ook in jou “spam” en “promotional” inboks te kyk.

Ons sien uit daarna om die uitdaging saam met jou aan te pak!

Vir enige navrae kontak ons op [email protected]

Hoe om jou vir jou groep toegang te gee:

STAP 1:
Gaan na “My Produkte”

STAP 2:
Gaan na
“GROEP-OPSIES” onderaan die “My Produkte” bladsy

STAP 3:
Kliek op
“Voeg Gebruiker By” en vul jou groep se besonderhede in

STAP 4:
Laat weet jou groep om hulle e-posse dop te hou vir die
uitnodiging van Voelgoed-Leer